top of page

40ste Reunie

Dit is gedoen! Ons 40ste jaar reunie was baie suksesvol en dit was goed om almal daar te sien. Dit was net baie moeilik om te besluit watter fotos uit die 530+ om te plaas maar het op die volgende besluit:

Komitee

Enkelfotos (Nee! Nie die girls se mooi enkels nie)

Paartjies

On the Mic

Donderdag

Back to School

Vrydag

Saterdag

Sondag Kerk 

Groepfotos

Opruim

Kommentare

Jammer ons kan nie al die fotos plaas nie. As daar fout is of jy het fotos om te plaas, kontak ons.

Al hierdie fotos kan afgelaai of deur social media ge-share word.

bottom of page