top of page

Dit is gedoen! Ons 40ste jaar reunie was baie suksesvol en dit was goed om almal daar te sien.
Besoek hierdie bladsy vir 'n paar fotos van ons 40ste Jaar Reunie.
Ons hoop om die ander wat dit nie hierdie keer kon maak nie by die volgende een te sien.
Weereens baie dankie vir die goeie bywoning en vir almal wat dit so 'n groot sukses gemaak het.
Kom ons begin sommer nou al te beplan aan die 45ste jaar reunie in 2023.
bottom of page