
Welkom
Welkom by die webblad van Hoërskool Despatch se klas van 1978. Met hierdie webblad poog ons om kontak te maak en te behou met soveel moontlik van ons klasmaats. Hier kan jy ook inligting kry oor ons klasmaats, fotos sien van hoe hulle nou lyk en op hoogte bly met relevante nuus en aktiwiteite.
Die Reunie Komitee van die '78 Klas wil jou bedank vir jou deelname aan ons suksesvolle 40ste reunie en hoop dat die wat dit nie kon bywoon nie wel die volgende een in 2023 sal kan maak. Besoek ons Reunie blad vir fotos van die 40ste reunie.
Kyk ook uit vir ons nuwe uitgawe van Die '78 Vlam wat binnekort sal verskyn met al die reunie kommentare.
Kyk ook uit vir ons poging tot ons eie geselsgroep wat hopelik ook binnekort die lig sal sien.
Die webblad is ook nou selfoon vriendelik. Probeer dit en laat weet as iets nie reg lyk nie.
![]() Kuier 2017/10/14 |
|---|
![]() Kuier 2017/03/10 |
![]() Kuier 2016/11/10 |
![]() Kuier 2016/10/28 |
![]() Kuier 2016/10/15 |




