top of page

Klasmaats

Met hierdie blad gaan ons poog om, met julle hulp, ons klasmaats aan mekaar voor te stel.

Hoeveel mense op die klasfoto kan jy herken? Kliek hier om jouself te toets.

Hoeveel van jou klasmaats sal jy vandag herken? Kliek hier om jouself te toets.

Hier is ook 'n lys van ons klasmaats. Kliek hier om die lys te sien.

In die afgelope 40 jaar het ons ook die volgende klasmaats aan die dood afgestaan.

bottom of page