Neels De Villiers
Die berge bring U lof
Lanklaas 'n video opgelaai maar hier is een nou. Die wysie is geleen en bietjie gewysig om beter te vloei. Alles is met die rekenaar opgeneem so die klank is nie CD gehalte nie en is net bedoel as 'n demonstrasie hoe die lied klink. Hoop jy geniet dit.
Check out my site at https://neelsdev.wixsite.com/borntopraise for:
This Lyrics Video
The Vocal Track (.mp3)
The Backtrack (.mp3)
The Lyrics (.docx)
The Chords (.docx)
The Melody Sheet Music (.pdf)
The Powerpoint Presentation (.pptx)