top of page
Concert Clip

ABOUT

"Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp. Loof Hom met die klinkende simbale. Alles wat asem het, loof, loof die Heer".

​

Dit is my hoogste begeerte dat die Vader, Seun en Heilige Gees verheerlik sal word deur my. Verskoon maar die kwaliteit en noot-hou vermoeë van my stem en sien die hart van 'n aanbidder.

​

Die musiek kan vrylik gebruik word en my gebed is dat dit ander se lewens sal aanraak.

​

©2019 by Neels de Villiers. Proudly created with Wix.com

bottom of page